Té laat vir Demi se laaste wens
Demi Labuschagne (11) is Sondagaand aan kanker oorlede . Haar laaste wens, om die see te sien, kon nie vervul word nie.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,438 op Tuesday 6 February 2024.
Demi Labuschagne (11) is Sondagaand aan kanker oorlede . Haar laaste wens, om die see te sien, kon nie vervul word nie.
Motoriste word gewaarsku om nie op sekere plekke te parkeer nie, aangesien hul voertuie deur die verkeersdepartement van Mangaung geskut sal word.
Die ma en kleuterdogter wat Saterdag in KZN doodgeskiet is voordat 'n manspersoon sy eie lewe geneem het, se name is bekend.
'n Man wat deur die hof skuldig bevind is, is vir diefstal van elektrisiteit is agt jaar tronkstraf opgelê.
'n SANW Oryx-helikopter het tydens ontruiming van ongevalle in die DRK onder skoot gekom.
'n Vrou is Sondag in 'n Limpopo-woonbuurt met 'n baksteen teen die voorkop geslaan, waarna sy gesterf het.