Suid-Afrikaanse poskantoor teken ooreenkoms met Ethiopian Airlines
Die ooreenkoms met Ethiopian Air sal die poskantoor in staat stel om pos van China af te lewer en te ontvang.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,448 op Friday 16 February 2024.
Die ooreenkoms met Ethiopian Air sal die poskantoor in staat stel om pos van China af te lewer en te ontvang.
Geen borg is vandag in die hof aan Francois van der Merwe, Tewie Wessels, Devon Hofmeyr en Willem Petzer toegestaan nie.
Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 vir meer inligting.
Drie verdagtes is vasgetrek nadat 'n seun Maandagmiddag buite 'n hoërskool onderweg huis toe in die kop gesteek is.
Verskeie partye het gedreig om hof toe te gaan as dit geteken word.
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.
Nadat 'n vermiste man vermoor op Kliprivier aangetref is, het twee verdagtes, een 'n Swaziland-burger wat onwettig in SA is, in die hof verskyn.
Vier mense is in hegtenis geneem in verband met die grondverskuiwing, insluitend die veld bestuurder.
Over the past years, numerous attempts to get local, provincial and national government to give attention to the ongoing Kimberley water crisis have fallen…
Die polisie se veediefstaleenheid in Kimberley is op soek na drie verdagtes wat na bewering 30 bokke gesteel en in 'n taxi gelaai het.