Afrikaans
Verdagte vir moord op Monneashia Prins bly in aanhouding
Monneashia Prins, eers vermis en toe dood gevind, se moordverdagte bly na sy eerste hofverskyning in aanhouding tot 'n formele borgaansoek aangehoor word.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,454 op Thursday 22 February 2024.
Monneashia Prins, eers vermis en toe dood gevind, se moordverdagte bly na sy eerste hofverskyning in aanhouding tot 'n formele borgaansoek aangehoor word.
Die werknemer was glo aan die slaap in 'n woningseenheid vir personeel toe sy aan die arm gebyt is.
Hy is onder verdowing en aan ’n ventilator gekoppel.
Verdere voorspellings beweer hulle gaan langer studeer, later met loopbane begin en dus langer van hulle ouers afhanklik wees.
Volgens hulle het die Kendal- en Duvha-kragstasies van hulle opwekkingseenhede verloor.