Afrikaans
Vier witrugaasvoëls in natuur vrygelaat
Vulpro sê elke klein poging tel om die aarde se biodiversiteit te bewaar.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,462 op Friday 1 March 2024.
Vulpro sê elke klein poging tel om die aarde se biodiversiteit te bewaar.
Die verdagtes is op die R81 net na die Beitbrug-grenspos vasgetrek terwyl hulle vermoedelik na Gauteng onderweg was.
Die storielyn gaan oor Tiny Mpayiphele wat eens as ’n huurmoordenaar vir die regering gewerk het.
Reënbuie het reeds Donderdagaand oor die weste van die land uitgesak.
Die projek, wat al vir amper ’n dekade beplan word, gaan spesifiek op navorsing rakende donker materie fokus.
Na bewering spruit die voorval uit die aanloop tot die stemming vir ’n mosie van wantroue teen burgemeester Sivuyile Ngodwana.