Bejaarde egpaar en werknemer op plaas aangeval
'n Bejaarde egpaar en hulle werknemer is vanoggend vroeg op 'n plaas aangeval. Die polisie is steeds op die toneel besig.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,462 op Friday 1 March 2024.
'n Bejaarde egpaar en hulle werknemer is vanoggend vroeg op 'n plaas aangeval. Die polisie is steeds op die toneel besig.
Die liggaam van 'n vrou wat so erg beseer is dat sy nie geïdentifiseer kan word nie, is langs die pad gevind
'n Voormalige polisiesersant is vir die besit van onwettige sigarette gevonnis.
Mpumalanga-motoriste word tot ekstra versigtigheid deur die polisie gemaan.
Die gemeenskap van Galeshewe het 'n moordverdagte aangekeer en aan die polisie oorhandig.
Sewe moordverdagtes wat sedert 2022 vir die gereg vlug, is Woensdag aangekeer.
'n Vriend wat 'n minderjarige meisie swanger gemaak is het 'n opgeskorte vonnis vir statutêre verkragting ontvang.
'n Ma en haar dogter is tydens 'n voorval van gesinsgeweld ernstig en seksueel aangerand, waarna die man, wat 'n beskermingsbevel oortree het, tronk…
Luiperds is glo bekend daarvoor dat hulle op ’n gereelde basis ystervarke vang.
“Hy moet dan eerder ’n maklike meisie vat. Ek is nie daai meisie nie.”