Afrikaans
Vermiste meisie (14) dood gevind
Rosina Masego Ditlhase wat op 1 Maart vermis geraak het se liggaam is Woensdagmiddag deur 'n verbyganger ontdek.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,476 op Friday 15 March 2024.
Rosina Masego Ditlhase wat op 1 Maart vermis geraak het se liggaam is Woensdagmiddag deur 'n verbyganger ontdek.
'n Rooms-Katolieke priester is Woensdagoggend in die kerk in die kop geskiet. Hy is met aankoms by die hospitaal dood verklaar.
'n Seun (6) het glo Donderdagmiddag 'n voertuig in sy ouers se erf aan die brand gesteek.
'n Veelsydige jong sportster van Senekal was onlangs met haar bromponie onderweg na hokkie-oefening in 'n ongeluk betrokke. Haar voet, wat vergruis was, is…