Polisie-eenheid konfiskeer meer as R300 m. se vals goedere oor tydperk
Polisie-eenheid lê binne vyf maande op meer as R300 m. se vervalste goedere beslag.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,476 op Friday 15 March 2024.
Polisie-eenheid lê binne vyf maande op meer as R300 m. se vervalste goedere beslag.
MultiChoice se Showmax gaan vandag die Tracking Thabo Bester-dokumentêr op die kassie wys.
Benwill Pico is in die Keimoes-streekshof vir moord 12 jaar direk tronk toe gestuur.
'n Verkragter op parool is lewenslank gevonnis na hy skuldig bevind is aan die verkragting van 'n jong seun.
Kom besoek ons gerus by die #BeefmasterFactoryShop in Kimdustria, Kimberley.
Lindokuhle Mkhwanazi en Siyanda Myeza gaan onskuldig pleit op die moordklagtes.
Die West Africa Cable System, MainOne en ACE is almal gister beskadig wat veroorsaak het dat talle mense toegang tot die internet verloor het.
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.
Die polisie in die Noord-Kaap het tydens 'n gesamentlike operasie op dwelms beslag gelê en ses verdagtes vir beweerde dwelmhandel in hegtenis geneem.
'n GPF-patrolleerder het glo van 'n skiettoneel gevlug waar 'n beweerde dief in die onderlyf geskiet is.