Herstelwerk aan gebreekte onderwaterkabels kan tot vyf weke neem
Die vier telekommunikasiekabels het Donderdag aflyn geraak, wat internetprobleme veroorsaak het regoor Afrika.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,479 op Monday 18 March 2024.
Die vier telekommunikasiekabels het Donderdag aflyn geraak, wat internetprobleme veroorsaak het regoor Afrika.
FNB het gesê hulle het voldoen aan die KwaZulu-Natalse afdeling van die Hooggeregshof se bevel deur die rekening te sluit.
Nog 'n vroulike verdagte se saak vir betrokkenheid in die vermiste Joshlin Smith-saak is in die Vredenburg-landdroshof uitgestel.
Kom besoek ons gerus by die #BeefmasterFactoryShop in Kimdustria, Kimberley.
Dit volg na twee opwekkingseenhede oor die laaste 24 uur ophou werk het en onderhoudswerk benodig.
Volgens Rusland is daar 35 Suid-Afrikaanse huursoldate in Oekraïne waarvan minstens 14 dood is.
Lt.genl. Thembi Hadebe het die voorvalle waar slagoffers sowel as oortreders van verkragtings minderjariges is, ten sterkste veroordeel.
Nog 'n vroulike verdagte verskyn vanoggend vir haar beweerde betrokkenheid by die Joshlin Smith-saak in die Vredenburg-landdroshof.