Nuusflits Uitgawe 1,555 — Sunday 2 June 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,555 op Sunday 2 June 2024.
Die ANC kraai weer koning
Die amptelike uitslae van die 2024- nasionale en provinsiale verkiesing is deur die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) bekendgemaak. Volgens Mosotho Moepya, voorsitter van die OVK,…
ANC sê elkeen se stem moet gerespekteer word
Die African National Congress (ANC) se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het Sondagoggend die media toegespreek rakende die verwagte verkiesingsuitslae wat vanaand om 18:00 bekendgemaak gaan…
Tweejarige beseer toe motor omslaan
VERULAMM, KZN. – ’n Tweejarige kind en volwasse man is Saterdagmiddag beseer toe die motor waarin hulle was op die R102 in Verulam, KZN,…
Gesin met messe oorval, ma sterf
DURBAN, KZN. – ’n Gesin is omstreeks 3:30 Sondagoggend in hulle huis in Glenmore, Durban, met messe oorval. Die ma het gesterf, terwyl die…
Kyk: Dis net water waar jy kyk in die Oos-Kaap
OOS-KAAP. – Verskeie dele van die Oos-Kaap loop tans onder vloede en hoë reënval deur. Dit hou verband met die afsnylaagdruk wat oor die…