Dagga van R800 000 gekonfiskeer
OOS-KAAP. – Tellebridge-polisie en lede van grensbestuur onder die departement van binnelandse sake het Sondagaand op dagga ter waarde van R800 000 beslag gelê.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,578 op Tuesday 25 June 2024.
OOS-KAAP. – Tellebridge-polisie en lede van grensbestuur onder die departement van binnelandse sake het Sondagaand op dagga ter waarde van R800 000 beslag gelê.…
Lees ook: Toetse vir 20 moontlike nuwe gevalle van apokke in Gauteng gedoen Die grensbestuurowerheid het aangekondig besoekers aan Suid-Afrika sal eers getoets word…
MK8 Diamond Security se span kenners sal in ‘n japtrap jou huis veiliger as Fort Knox maak. Skakel MK8 Diamond Security by 083 533…
Lees ook: MK-partylede word vandag by NV ingesweer INDIЁ. – ‘n Man in Indië is met sy vrou herenig dae na hy gedink het…
Lees ook: Woordvoerder van Israeliese weermag sê Hamas kan nie uitgeroei word nie GAZA. – Minstens 24 mense is in Gaza oorlede na die…
Rayno Nel, ‘n 29-jarige sterkman van Suid-Afrika, het hierdie naweek sy merk gemaak by ‘n internasionale Sterkman-kompetisie in Holland. Nel het deelgeneem teen 13…
WES-KAAP. – Die vraag is nou of Wilgenhof gesluit moet word en of dit as ‘n opgegradeerde koshuis behoue moet bly. Jy kan jou…
Julian Assange, die stigter van WikiLeaks, is vrygelaat as deel van ‘n ooreenkoms met die VSA. Volgens Al Jazeera, het die Amerikaanse departement van…
Lees ook: DA en ANC trek tou oor kabinetposisies Die SABC berig 58 lede van die MK-party, insluitend die voormalige regter John Hlophe, sal…
Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus het ‘n sterk groep van 39 spelers en ‘n bykomende 14 spelers op ‘n bystandslys aangewys vir die Castle Lager…