Lotto uitslae vir 26 Junie 2024
Boerpotte: Lotto: R43 miljoen Lotto Plus 1: R13 miljoen Lotto Plus 2: R12 miljoen Daily lotto: R580 000 Uitslae: Lotto: 02, 17, 33, 39, 45, 52. Bonus 48 Lotto Plus…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,579 op Wednesday 26 June 2024.
Boerpotte: Lotto: R43 miljoen Lotto Plus 1: R13 miljoen Lotto Plus 2: R12 miljoen Daily lotto: R580 000 Uitslae: Lotto: 02, 17, 33, 39, 45, 52. Bonus 48 Lotto Plus…
Twee soldate van die Suid-Afrikaanse weermag is Dinsdag in ‘n mortieraanval in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo dood. Die SANW-basis in…
Chris Steyn, of soos hy van Die Kontrak 3 af geken word as “Plakkies,” het sy enkelsnit Plaas Dorp Toe vrygestel. Indien jy ‘n…
Die aantal gevalle van a-pokke wat deur laboratoriumtoetsing bevestig is, het tot 16 gestyg. Altesaam drie sterftes is in Mei vanjaar sedert die uitbreek…
VSA. – Volkswagen het aangekondig hulle gaan tot R91.5 mjd. belê in Rivian, ‘n belowende vervaardiger van elektriese voertuie (EV). Hierdie belegging is deel…
WES-KAAP. – Ferlin Arries (46) wat Will-Carl Booysen laat doodmaak het omdat hy glo by sy besigheid ingemeng het deur verslaafdes aan te moedig…
LIMPOPO. – Siphiwe Sigasa (31) en Simphiwe Dhladhla (32) het Dinsdag op aanklag van die besit van gesteelde voertuie in die Mankweng-landdroshof verskyn. Beide…
NOORD-KAAP. – Letsekang Zwelifile (42) is ‘n persoon van belang wat die Paballelo-polisie met ‘n moordsaak kan bystaan. Die polisie vra hulp om hom…
GAUTENG. – Lehlogonolo Tsagane (47) en Jabulani Ngobeni (47) het op 28 November 2020 ‘n sakeman van Rivonia vir R1.5 m. probeer omkoop, maar…
MPUMALANGA. – Sarel Petrus du Plessis (53) is Dinsdag op verskeie aanklagte in die Hooggeregshof op Middelburg gevonnis. Hy het Bhekimuzi Ziko (14) op…