Powerball uitslae vir 28 Junie 2024
Boerpotte: R35 miljoen (PowerBall) R9 miljoen (PowerBall Plus) Uitslae: PowerBall: 19, 22, 31, 40, 47 PowerBall: 05 PowerBall Plus: 07, 18, 34, 39, 42 PowerBall: 16
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,581 op Friday 28 June 2024.
Boerpotte: R35 miljoen (PowerBall) R9 miljoen (PowerBall Plus) Uitslae: PowerBall: 19, 22, 31, 40, 47 PowerBall: 05 PowerBall Plus: 07, 18, 34, 39, 42 PowerBall: 16
Afspraak-toeps soos Tinder, Bumble, Hinge en Grindr het aanvanklik ontstaan om mense in ’n digitale wêreld aan mekaar voor te stel, met die oog op persoonlike ontmoetings. Vir sommige lesers…
VERENIGDE STATE – Volgens Fox News doen federale owerhede ondersoek na ‘n poging om Elvis Presley se legendariese huis in Memphis, Tennessee, Graceland, te…
Lees ook: Prinses Anne in hospitaal met harsingskudding Volgends SkyNews sal prinses Anne nou tuis herstel totdat dokters adviseer dat dit veilig is vir…
Volgens Sky News het Bill Gates gesê kunsmatige intelligensie (AI) kan die sleutel wees tot versnelde innovasie en help om klimaatsverandering aan te pak,…
Volgens The New York Times is die Amerikaanse akteur Bill Cobbs op die ouderdom van 90 oorlede. Cobbs was veral bekend vir sy rolle…
GAUTENG. – Ignacia Koketso Mahlakwane (31), ‘n distrikshofaanklaer, gebaseer by die Pretoria-landdroshof, is op R5 000 borg vrygelaat. Sy het op aanklagte van korrupsie,…
In dokumente wat op 27 Junie verkry was, het die prokureurs van die eksekuteurs van Jackson se boedel gesê die oorlede sanger se sake…
Water is noodsaaklik vir ons oorlewing, maar hoe weet jy of jy genoeg drink? Hier is vyf tekens dat jy dalk nie genoeg water…
Volgens The New York Times het Kinky Friedman, die provokatiewe kunstenaar en country-sanger-liedjieskrywer bekend vir liedjies soos Sold American is op 79-jarige ouderdom oorlede.…