Passievolle judoka kwalifiseer vir 2de Olimpiese Spele
Geronay Michaela Whitebooi het sopas vir haar tweede Olimpiese Spele gekwalifiseer. Sy is die enigste judoka wat vir die Suid-Afrikaanse Olimpiese span gekwalifiseer het.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,581 op Friday 28 June 2024.
Geronay Michaela Whitebooi het sopas vir haar tweede Olimpiese Spele gekwalifiseer. Sy is die enigste judoka wat vir die Suid-Afrikaanse Olimpiese span gekwalifiseer het.…
Bestel al jou vleisbenodighede op die iBEEF-toep en laat dit by jou voordeur aflewer. Laai die iBEEF-toep af op die App Store of die Google…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Hond wat Donderdag op ‘n dak in Dawncrest vasgekeer was, is deur reaksiebeamptes van die dak gered. Reaction Unit South Arica…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Skrootwerf in Phoenix het Donderdagmiddg inderhaas gesluit toe daar op ‘n mortier afgekom is. ‘n Persoon wat skrootmateriaal bymekaarmaak, het probeer…
Lees ook: Vermeende moordenaar Agnes Setshwantsho weer in die hof MAHIKENG. – Die saak teen Agnes Segomotsi Setshwantsho is na die Noord-Wes-hooggeregshof geskuif. Setshwantsho…
NOORDWES. – Inge Fourie (4) is Dinsdag as gevolg aan interne bloeding oorlede. Medelye met haar heengaan word op sosiale media uitgespreek, ook van…
Jacques Freitag (42), voormalige hoogspringkampioen, is sedert 12 Junie vermis. Chrissie Lewis, Freitag se suster, het op sosiale media bekendgemaak dat hy vermis is:…
Nadat MMA-aanhangers vir drie jaar uitgesien het na Conor McGregor se terugkeer na die oktogoon, is hulle drome verpletter toe hy twee weke voor…