Bestuurder beseer toe voertuig deur muur bars
KWAZULU-NATAL. – Die bestuurder van ‘n voertuig het Dinsdagaand beserings opgedoen toe sy Toyota Fortuner deur ‘n muur in Umhlanga gebars het. KZN VIP…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,614 op Wednesday 31 July 2024.
KWAZULU-NATAL. – Die bestuurder van ‘n voertuig het Dinsdagaand beserings opgedoen toe sy Toyota Fortuner deur ‘n muur in Umhlanga gebars het. KZN VIP…
Ons dra elkeen kinderherinneringe met ons saam, oomblikke wat ons gevorm het tot wie ons vandag is. Hierdie herinneringe is dikwels vol warmte en…
VRYSTAAT. – Vyf verdagtes is Sondagaand deur Bloemfontein-blitspatrollielede op die N1 onderweg van Gauteng na Kaapstad met dagga ter waarde van ongeveer R1 m.…
GAUTENG. – ‘n Vermeende dwelmmuil vanaf Brasilië is Dinsdag op Ortia deur die polisie met dwelms ter waarde van R1 m. in hegtenis geneem.…
Lees ook: R Kelly verloor appèl om vonnis vir seksuele mishandeling van kinders om te keer VSA. – R Kelly het die hooggeregshof gevra…
Lees ook: Hamas waarsku Israel met video oor marteling van gyselaars TEHERAN, IRAN. – Die leier van Hamas, Ismail Haniyeh, is dood in ‘n…
MPUMALANGA. – Konst. Richard Thando Thani (34) en nog ‘n onbekende man is Vrydagaand tydens ‘n skietery in ‘n drankwinkel in Kamshlushwa doodgeskiet. Kol.…
GAUTENG. – Nadat ‘n rasherrie by Pretoria Girls High uitgebreek het, is Dinsdag bevestig die skoolhoof is as voorsorgmaatreël, hangende ‘n ondersoek, vir 90…
KWAZULU-NATAL. – Nog vyf verdagtes is Dinsdagaand deur die polisie in Cato Crest in ‘n oor-en-weer-skietery dood. Kol. Robert Netshiunda sê ‘n multidissiplinêre span…