KYK: Hond uit diep gat gered
TSHWANE. – ‘n Hond wat in ‘n stormwaterdrein vasgekeer was, is vanoggend gered. Hanrie de Bruin, AHAWE-inspekteur (The Agency for Human and Animal Welfare…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,616 op Friday 2 August 2024.
TSHWANE. – ‘n Hond wat in ‘n stormwaterdrein vasgekeer was, is vanoggend gered. Hanrie de Bruin, AHAWE-inspekteur (The Agency for Human and Animal Welfare…
Lees ook: Tiener vermis nadat sy buite skool in voertuig klim In ‘n ontroerende wending van gebeure is die vermiste tiener (14) veilig gevind.…
Die bekende Afrikaanse sanger, Jean du Plessis, beter bekend as Jan Bloukaas, is al ‘n “paar dae” lank bedlêend en ervaar erge breinswelling. Hy het…
PARYS, FRANKRYK. – Die kwarteindrondte van die vroueenkelspel-tennis by die Paryse Spele het in onverwagse drama ontaard na die Amerikaanse speler Danielle Collins woorde…
PARYS, FRANKRYK – Die Amerikaanse sanger en liedjieskrywer Jason Derulo was onlangs in Suid-Afrika en terwyl hy in die strate van Kaapstad rondgeloop het,…
Lees ook: Thabo Bester-saak uitgestel BLOEMFONTEIN. – Thabo Bester en sy medebeskuldigdes het gister in die Vrystaat-hooggeregshof vir ’n voorverhoor verskyn. Bester het verskeie…
JOHANNESBURG. – Die Mej. SA-finalis Chidimma Adetshina het ‘n video van ‘n Nigeriese man wat verkeerdelik as haar pa geïdentifiseer is, verwerp. ‘n Klankopname…
PARYS, FRANKRYK. – Die 2024 Olimpiese Spele in Parys is reeds aan die gang en bied ‘n magdom opwindende en unieke gebeure wat tans die wêreld se…
Lees ook: Brandstofverbruikers kan moontlik verligting in Augustus verwag PARYS, FRANKRYK. – Tatjana Smith het gister haar uittrede uit swem aangekondig. Dit volg na…
STELLENBOSCH. – Die alumni van die Wilgenhof-manskoshuis in Stellenbosch hetonlangs hul ontevredenheid uitgespreek oor die universiteit se besluit om die koshuiste sluit. Dit word…