Nuusflits Uitgawe 1,622 — Thursday 8 August 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,622 op Thursday 8 August 2024.
Wes-Kaapse rampbestuur op bystand na damwalle by Chatsworth meegee
KAAPSTAD – Amptenare van die Wes-Kaap Rampbestuursentrum (WCDMC) sê inwoners van Chatsworth, naby Malmesbury, moet op ‘n hoë gereedheidsgrondslag bly, aangesien nog reën na…
Paul Mashatile as waarnemende president van SA ingesweer
Adjunkpresident Paul Mashatile is vanoggend deur die hoofregter van die grondwethof, Nonkosi Zoliswa Mhlantla, as die waarnemende president van Suid-Afrika ingesweer. President Cyril Ramaphosa…
Chidimma Adetshina onttrek van Mej SA-kompetisie
Die nou voormalige Mej SA-finalis was in ‘n skandaal oor haar burgerskap gewikkel. In haar verklaring, wat op haar amptelike Instagram-rekening geplaas is, het…
KYK: Veiligheidswagte aan diens doodgeskiet
Videokrediet: Crime Watch Channel KWAZULU-NATAL. – Vyf veiligheidswagte is vanoggend geskiet waar hulle in Gillhamstraat in Phoenix aan diens was. Vier is op die…
Liggame voor in voertuig gevind, munisipale wetstoepasser in hegtenis
OOS-KAAP. – Twee liggame is Woensdagoggend omstreeks 07:00 voor in ‘n voertuig in Quigney in Oos-Londen gevind. ‘n Munisipale wetstoepasser (30) is op aanklagte…
Vyfjarige met mes doodgesteek
WES-KAAP. – Xavier Mitchell (5) het Woensdag gesterf nadat hy in Skystraat in Bishop Lavis doodgesteek is. Kapt. Frederick van Wyk sê aan Nuusflits…
Binnelandse Sake vind bewyse van identiteitsdiefstal teen Mej SA-finalis se ma
KAAPSTAD – Die departement van binnelandse sake het aangekondig dat hulle prima facie-bewyse gevind het wat dui daarop dat die ma van Mej SA-finalis,…
Aardbewing bring waarskuwing vir tsoenami mee
JAPAN. – ‘n Aardbewing van 6.9 het omstreeks 09:54 (Japanse tyd) in die see aan die ooskus van Kyushu plaasgevind. Japan Meterological Agency het…