Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,625 — Sunday 11 August 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,625 op Sunday 11 August 2024.

Afrikaans

Kom die goud terug huis toe?

11 August 2024

Komende naweek die 18de Augustus merk weer ‘n groot mylpaal vir Suid-Afrikaanse MMA wanneer Dricus du Plessis sy middelgewigtitel vir die eerste keer verdedig…

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Staatsaanklaers kry borg, saak uitgestel

11 August 2024

NOORDWES. – Tshikani Golden Rikhotso (46) en Mikhalani Patrick Chauke, twee staatsaanklaers, is Donderdag vir bewerings van regsverydeling in hegtenis geneem. Sivenathi Gunya, woordvoerder…

Foto: ALS Paramedics
Afrikaans

Ongeluk op kruising eis een

11 August 2024

KWAZULU-NATAL. – ‘n Man het gisteraand gesterf en nog vier persone is beseer toe twee voertuie in ‘n kruising op die Umgeni- en Quarrypad…