Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,638 — Saturday 24 August 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,638 op Saturday 24 August 2024.

Foto: SAPD
Afrikaans

Gesteelde voertuig onderskep

24 August 2024

GAUTENG. – Lede van die polisie se Tshwane-stabiliseringspan het Vrydag ‘n voertuig wat vroeër die maand in Sinoville gesteel is, op die Soutpanpad onderskep.…

Foto's: ALS Paramedics
Afrikaans

Man sterf toe voertuig muur tref

24 August 2024

KWAZULU-NATAL. – ‘n Man, vermoedelik in sy 40’s, het Vrydagmiddag gesterf toe hy met sy voertuig in ‘n sementmuur op die N3 rigting Pinetown,…

Foto: SAPD
Afrikaans

Afpersblitslyn in Oos-Kaap geloods

24 August 2024

OOS-KAAP. – ‘n Afpers-blitslyn (Extortion Hotline), 082 387 1561, is Vrydag in die OR Tambo-distrik van die provinsie geloods. Lt.kol. Siphokazi Mawisa sê die…