Afrikaans
Prokureur (81) op aanklag van R39 m. se bedrog in hof
GAUTENG. – Solomon Slom (81), ‘n prokureur en voormalige direkteur van Fluxmans-prokureurs, het op aanklag van bedrog van R39 m. in die hof verskyn.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,641 op Tuesday 27 August 2024.
GAUTENG. – Solomon Slom (81), ‘n prokureur en voormalige direkteur van Fluxmans-prokureurs, het op aanklag van bedrog van R39 m. in die hof verskyn.…
VRYSTAAT. – Die polisie het Maandagoggend op ‘n gebrande vragmotor met vier liggame in op ‘n grondpad tussen Mabate en Tshiame B-Khalanyoni afgekom. AO…
Koop jou vleis vir die maand sonder om jou rusbank te verlaat met die iBEEF-toep van Beefmaster. Laai die iBEEF-toep af van die App Store…
MPUMALANGA. – Die vrou (22) wat op 20 Augustus aan die brand gesteek is, het Maandag gesterf. Haar kêrel, Innocent Sthembiso “Spoto” Maseko (34),…