Verdagte dood en polisielid gewond tydens skietery in Cato Manor
KWAZULU-NATAL. – ‘n Verdagte is vanoggend vroeg noodlottig gewond en ‘n polisielid is beseer toe ‘n skietery omstreeks 01:30 in Cato Manor uitgebreek het.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,656 op Wednesday 11 September 2024.
KWAZULU-NATAL. – ‘n Verdagte is vanoggend vroeg noodlottig gewond en ‘n polisielid is beseer toe ‘n skietery omstreeks 01:30 in Cato Manor uitgebreek het.…
Lees ook: Taylor Swift spreek steun vir Kamala Harris as president uit Bobby Graves (35), ‘n gewilde TikTokker en gesoute langafstandhardloper, het Sondag ineengestort…
Sinopse: Kan sy dit weer doen? Die fantastiese Mevrou Smit is terug! En daar is weer ’n geheimsinnige moord… Gaan die aweregse, hardekwas vrou…
VRYSTAAT. – ‘n Seun (8) van Ladybrand en sy ma se lewens het op 9 September handomkeer verander met die hulp van polisielede wat…
Lees ook: Barack en Michelle Obama ondersteun Kamala Harris vir presidentskap VSA. – Taylor Swift het haar ondersteuning vir Kamala Harris as die volgende…
Lees ook: Boeing ontdek strukturele probleem met 777X-toetsvloot ATLANTA, VSA. – ’n Delta-vliegtuig wat in Atlanta, VSA, besig was om op te styg, se…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vragmotor het Dinsdagaand op die Phoenix-hoofweg en Rydalvale deur vyf motorvoertuie geploeg. KZNVIP Protection Services en KZNVIP Medics het hulle saam…
VRYSTAAT. – Inwoners van Mangaung is deur die Provjoints-struktuur (provinsiale gesamentlike operasionele intelligensie) tot kalmte gemaan nadat boodskappe versprei is om Manganung Woensdag tot…