Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,690 — Tuesday 15 October 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,690 op Tuesday 15 October 2024.

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Dagga by laerskoolleerlinge gevind

15 October 2024

GAUTENG. – Laerskool Noorderlig in Crystal Park is onlangs deur lede van die SAPD, Ekurhuleni-metropolisie en Gauteng-verkeerspolisie besoek en deursoeking het plaasgevind. Zweli Dlamini,…

Foto: Brad Nathanson Investigations
Afrikaans

Vrou nié meer vermis nie

15 October 2024

OOS-KAAP. – Surette Malherbe (48), wat Maandag as vermis aangemeld is, is veilig met haar familie herenig. Brad Nathan Investigations sê Malherbe is in…

Tito Mboweni word Saterdag begrawe

fotokrediet: X
Afrikaans

Tito Mboweni word Saterdag begrawe

15 October 2024

Lees ook: Voormalige finansminister Tito Mboweni oorlede Die voormalige minister van finansies en president van die reserwebank, Tito Mboweni, sal Saterdag in Tzaneen begrawe…