Donderstorms vir vandag voorspel
Lees ook: Reën en donderstorms vir sekere dele van die land voorspel Die Suid-Afrikaanse weerdiens het donderstorms en reën vir vandag voorspel. ’n Geel…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,690 op Tuesday 15 October 2024.
Lees ook: Reën en donderstorms vir sekere dele van die land voorspel Die Suid-Afrikaanse weerdiens het donderstorms en reën vir vandag voorspel. ’n Geel…
GAUTENG. – ‘n Verdagte gewapende rower is Maandagmiddag in die middestad van Johannesburg deur die polisie doodgeskiet. Nog ‘n verdagte is gewond. Kol. Dimakatso…
GAUTENG. – Rand Water waarsku gemeenskappe in Gauteng watervlakke is krities laag en kan opdroog, indien munisipaliteite nie aanbevelings implementeer nie. Rand Water sê…
WES-KAAP. – Die matrikulante van Hoërskool Punt het hulle skoolloopbaan by die Poort op Mosselbaai gegroet. Die swem van matrieks in hulle skoolklere in…
WES-KAAP. – Die familie van ‘n man wat op 15 September in die Valsbaai-hospitaal opgeneem is, word gesoek. Die hospitaal sê die man kan…
KWAZULU-NATAL. – Die liggaam van ‘n baba, wat prematuur blyk te wees, is in die Scottburgh-omgewing in ‘n asblik by ‘n plaaslike winkelsentrum gevind.…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Bejaarde vrou (65) is Maandag tydens ‘n huisroof in Falconsingel in Dawncrest gewurg. Reaction Unit South Africa (Rusa) sê die operasiesentrum…