Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,824 — Wednesday 26 February 2025

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,824 op Wednesday 26 February 2025.

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Beurtkrag afgestel

26 February 2025

Eskom het Dinsdagaand aangekondig beurtkrag is van vanoggend 05:00 afgestel. ‘n Opdatering sal Vrydag gemaak word, of wanneer enige verandering dit mag vereis.