Opod-hoë vir ‘poging tot moord’ van sy vrou gearresteer
VRYSTAAT. – ‘n Senior beampte van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) is gearresteer. Dit volg nadat die polisie ‘n deurbraak in die ondersoek na die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,824 op Wednesday 26 February 2025.
VRYSTAAT. – ‘n Senior beampte van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) is gearresteer. Dit volg nadat die polisie ‘n deurbraak in die ondersoek na die…
BOTSWANA. – Sowat nege mense is dood en sowat 2 000 is ontruim na oorstromings die week in Botswana. Die land is deur ‘n rekord…
GAUTENG. – Sewe Chinese burgers is in die Johannesburg-hooggeregshof skuldig bevind aan 158 aanklagte wat dié van mensehandel en oortredings van die arbeidswet en…
CHICAGO, VSA. – ‘n Vliegtuig van Southwest Airlines het gister byna met ‘n privaat vliegtuig by die Chicago Midway-lughawe gebots terwyl dit probeer land…
REPUBLIEK DIE KONGO. – Sowat 50 mense is skielik in die Republiek die Kongo oorlede aan ‘n onbekende siekte. Volgens die WGO en dokters…
Probeer die Beefmaster Beefed Up Enchiladas resep vir aandete en laat weet ons hoe dit proe in die kommentaar. Kliek hier om die resep…
NEW JERSEY, VSA. – ‘n Vliegtuig van United Airlines moes gister kort na dit by die Newark-lughawe in New Jersey opgestyg het weer omdraai…
AfriForum het gisteraand (Dinsdagaand SA-tyd) bekendgemaak die Solidariteit-beweging, AfriForum en Solidariteit het verteenwoordigers van die Trump-administrasie in die Withuis ontmoet. Kyk hier onder wat…
KAAPSTAD. – Die kabinet het Maandag tydens ’n spesiale vergadering Enoch Godongwana, die minister van finansies, se begrotingvoorstel verwerp. Lees ook: Begrotingstoespraak tot Maart…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën en donderstorms vir vandag voorspel vir die Noord-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat, Gauteng, Noord-Wes, KZN en dele van Limpopo en Mpumalanga.…