Reën voorspel vir vandag en oor die naweek
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het vir vandag reën voorspel oor die grootste deel van die land met waarskuwings oor donderstorms. Lees ook: Brandweerhoof sê Gene…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,833 op Friday 7 March 2025.
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het vir vandag reën voorspel oor die grootste deel van die land met waarskuwings oor donderstorms. Lees ook: Brandweerhoof sê Gene…
KWAZULU-NATAL. – Die liggaam van ‘n man (71), wat vermoedelik die moordslagoffer na ‘n kaping in die ILembe-gebied was, is gekry nadat dit in…
GAUTENG. – ‘n Verdagte wat glo Woensdagaand in ‘n tref-en-trapongeluk met ‘n fietsryer betrokke was, is vasgetrek. Die fietsryer is dood in die ongeluk.…
OOS-KAAP. – ‘n Potensiële bedreiging vir skoolveiligheid is afgeweer toe ‘n gr. 11-leerling (20) Woensdag in Majola, Port St. Johns, op aanklag van die…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Ongeluk het Donderdag op die R614 Noodsbergpad, naby Pietermaritzburg, veroorsaak dat ‘n brandweerwa tydens impak in twee verdeel het en ‘n…
GAUTENG. – ‘n Versending kokaïen ter waarde van R6 m. is Dinsdag op OR Tambo Internasionale Lughawe onderskep. Lt.kol. Amanda van Wyk sê die…