Voertuig in vlamme na ongeluk, kleuter sterf
GAUTENG. – ‘n Range Rover met sewe insittendes, waaronder vier kinders, was Vrydag op die R101 en Saxby-pad, Centurion, in ‘n ongeluk, waarna die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,844 op Tuesday 18 March 2025.
GAUTENG. – ‘n Range Rover met sewe insittendes, waaronder vier kinders, was Vrydag op die R101 en Saxby-pad, Centurion, in ‘n ongeluk, waarna die…
WES-KAAP. – ‘n Jong man, slegs as Ryan (18) bekend, het Saterdag tydens ‘n klub-ligawedstryd tussen Langebaan RFC en St. Helenabaai RFC by die…
WES-KAAP. – Chantal van der Westhuizen is Saterdagoggend deur ‘n pitbull aangeval. Sy is tans in ‘n staatshospitaal en daar word probeer om haar…
OOS-KAAP. – Reinhardt Leach (35) is vir die moord op Vicki Terblanche (46), sy meisie, deur die hooggeregshof tot 25 jaar effektiewe tronkstraf gevonnis.…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Seun (13) het glo Sondag eers sy huis in Hazelmere aan die brand gesteek, waarna hy in ‘n kroeg opgespoor is…