Afrikaans
Ontvoerde Amerikaanse pastoor gered, verdagtes doodgeskiet
GQEBERHA. – Die Amerikaanse sendeling-pastoor wat verlede Donderdag tydens ’n kerkdiens ontvoer is, is gered en drie verdagtes doodgeskiet. Lees ook: Losprys glo gevra…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,873 op Wednesday 16 April 2025.
GQEBERHA. – Die Amerikaanse sendeling-pastoor wat verlede Donderdag tydens ’n kerkdiens ontvoer is, is gered en drie verdagtes doodgeskiet. Lees ook: Losprys glo gevra…
WES-KAAP. – Eben Basson en Chivargo Fredericks van die JFK-bende wat vir die moord op Emaan Solomons (7) skuldig bevind is, se vonnisoplegging is…
NOORDWES. – Motoriste op die N4 tussen Hekpoort en Rustenburg word gewaarsku om uiters waaksaam te wees ná ‘n voorval Dinsdagmiddag. ’n Noodvoertuig is…