VSA verhoog handelstarief op China na 245%
VSA. – Die administrasie van president Donald Trump het gisteraand (Dinsdag) aangekondig die handelstarief op Chinese uitvoere na Amerika is verhoog na 245% ná…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,873 op Wednesday 16 April 2025.
VSA. – Die administrasie van president Donald Trump het gisteraand (Dinsdag) aangekondig die handelstarief op Chinese uitvoere na Amerika is verhoog na 245% ná…
GAZA. – Israel het Maandag ’n nuwe voorstel aangaande ‘n skietstilstandooreenkoms aan Hamas oorhandig. Lees ook: Politici gekritiseer ná feitesending na Israel Hamas het…
Elaine vlug van haar verloofde, Alex, sonder enige verduideliking, want sy vrees dat haar geheim sy lewe sal verwoes. Uit nood aanvaar sy ’n…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën voorspel oor die grootste deel van die land vir vandag. Verskeie waarskuwings is vir vandag uitgereik en sneeu is…
GAUTENG. – ‘n Man het op 5 April in Rivonia, Sandton tydens ‘n tref-en-trap-voorval gesterf, nadat ‘n verdagte herhaaldelik oor hom gery het. Die…
’n Gesondheidswerker het die Powerball-boerpot van R110 miljoen op 8 April 2025 deur die FNB-toep gewen. Die wenner het die kaartjie met R30 gekoop…
LIMPOPO. – ‘n Seun in gr. 4 aan Laerskool Moriting in Mankweng het Maandagmiddag gesterf nadat hy ‘n pendoppie ingesluk het. Matome Taueatsoala, woordvoerder…
KWAZULU-NATAL. – Linda Hlongwa (34), ook bekend as Mjinja of Putin, word sedert Julie 2020 gesoek en is Dinsdagnag deur polisiebeamptes van die twee…
KWAZULU-NATAL. – Verskeie nooddienste het Dinsdag in die Pinetown-gebied saamgewerk om twee honde te red wat vasgekeer was nadat ‘n muur op hulle hok…
WES-KAAP. – Die saak teen Gert Bezuidenhout en Hendrik Jacobs, wat daarvan beskuldig is dat hulle Mark Lifman (57) in George doodgeskiet het, is…