Afrikaans
KYK: Rob verdoof en van kant gemaak
Waarskuwing: Die video kan vir lesers ontstellend wees. WES-KAAP. – ’n Rob wat ernstige ongemak verduur het en sedert Maandag dopgehou is, is op…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,896 op Friday 9 May 2025.
Waarskuwing: Die video kan vir lesers ontstellend wees. WES-KAAP. – ’n Rob wat ernstige ongemak verduur het en sedert Maandag dopgehou is, is op…
GAUTENG. – ‘n Polisiebeampte in diens as opleidingsinstrukteur vir die SAPD Tshwane-opleidingsakademie (oud-Pretoria-polisiekollege) is Dinsdag gearresteer en uit sy pos verwyder, nadat ‘n student…
Die westelike dele van die land kan vanaf Saterdag ‘n koue front te wagte wees. Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gesê temperature sal na verwagting…
GAUTENG. – Simphiwe (Mcebo) Biyela (18), ‘n gr. 11-leerling van Hoërskool Musi in Soweto, is Dinsdag onderweg huis toe met ‘n skerp voorwerp gesteek,…