Pakistan en Indië blameer mekaar vir militêre spanning
Pakistan en Indië het mekaar Donderdag oor en weer blameer vir hommeltuigaanvalle en die stygende militêre spanning. Lees ook: Aanvalle duur voort tussen Indië…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,896 op Friday 9 May 2025.
Pakistan en Indië het mekaar Donderdag oor en weer blameer vir hommeltuigaanvalle en die stygende militêre spanning. Lees ook: Aanvalle duur voort tussen Indië…
OEKRAÏNE. – Oekraïne het Rusland daarvan beskuldig dat dit 734 keer hulle eie skietstilstand oortree het. Lees ook: Rusland en Oekraïne val mekaar aan…
ALDENHOVEN, DUITSLAND. – 14 kinders en drie volwassenes is beseer na ’n vuurdanser ’n sirkustent in die Duren-distrik in Duitsland aan die brand laat…
Moedersdag is om die draai en dit’s tyd om die ongelooflike vroue wat ons help groei het – letterlik én figuurlik – bederf. Of…
Mother’s Day is around the corner and it’s time to spoil the incredible women who helped us grow – literally and figuratively. Whether it’s…
NOORD-KAAP. – ’n Man (35) is deur die Mothibistad-streekhof tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy aan die verkragting van sy ouma (72 ten tyde…
GAUTENG. – ’n Slaghuis in die Thembisa-omgewing is Woensdag om 10:30 deur metropolisie en die departement van gesondheid en maatskaplike ontwikkeling gesluit, omdat gesondheidsregulasies…
KONGO-BRAZZAVILLE. – ’n Bewarings-liefdadigheidsorganisasie waarby prins Harry verbonde is, het erken die African Parks-veldwagters by die Odzala-Kokoua Nasionale Park in Kongo-Brazzaville het die Baka-gemeenskap…
GAUTENG. – Die nasionale departement van vervoer het bevestig dat die masjien vir die druk van bestuurslisensiekaarte herstel is en dat werksaamhede hervat is.…
Altesaam 123 aasvoëls is op 6 Mei dood gekry in een van die grootste gevalle van vergiftiging nog in Suidelike Afrika. 84 aasvoëls is…