Afrikaans
Polisiebeamptes geprys wat pasgeborene en ma help
NOORD-KAAP. – Twee polisielede van Lime Acres word geloof vir hul vinnige en empatiese optrede nadat hulle Dinsdag ’n noodsituasie by ’n woonhuis beredder…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,903 op Friday 16 May 2025.
NOORD-KAAP. – Twee polisielede van Lime Acres word geloof vir hul vinnige en empatiese optrede nadat hulle Dinsdag ’n noodsituasie by ’n woonhuis beredder…
NOORD-KAAP. – Dawid Winterboer (14) is sedert 7 Februarie 2025 in Nababeep vermis en word sedertdien onverpoosd deur speurders van Springbok-GKS, asook Springbok- en…
GAUTENG. – ‘n Verdagte (46) is Dinsdag in Elsburg by ‘n onwettige daggawinkel deur die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) vir die handel in verbode middels en…
MPUMALANGA. – Veiligheidswagte het twee verdagtes wat na bewering Donderdag ‘n transitoroof naby Witrivier wou pleeg, geskiet. Een van die verdagtes het aan sy…