Powerball uitslae vir 16 Mei 2025
Boerpotte: Powerball: R55 miljoen PowerballPlus: R3 miljoen Uitslae: PowerBall: 09, 16, 20, 28, 39. Powerball: 19. PowerBall Plus: 04, 10, 30, 48, 49. Powerball: 08. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,903 op Friday 16 May 2025.
Boerpotte: Powerball: R55 miljoen PowerballPlus: R3 miljoen Uitslae: PowerBall: 09, 16, 20, 28, 39. Powerball: 19. PowerBall Plus: 04, 10, 30, 48, 49. Powerball: 08. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Die Horseshoe Motel het die beste verblyf op die N12 in Kimberley. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832 5267 om jou bespreking…
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het vanoggend aangekondig ’n skikking is met die voormalige DA-parlementslid, Renaldo Gouws, bereik. Lees ook: DA skors Renaldo Gouws oor video’s…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku oor twee koue fronte wat volgende week na verwagting die land gaan tref. Lees ook: Visse dood en ganse…
Die WGO het ’n polio-uitbraak in Papoea-Nieu-Guinee verklaar en het gesê ’n inentingsveldtog moet “onmiddellik” geloods word. Lees ook: Israel en Hamas stem ooreen…
SӐO PAULO, BRASILIË. – Verskeie visse is dood en ganse se vere is blou gekleur na ’n trok met chemiese kleurstof in ’n paal…
WES-KAAP. -‘n Beskuldigde wat op parool was, is vir die beweerde verkragting en ontvoering van ‘n minderjarige meisie (9) in Hanover Park in hegtenis…
OOS-KAAP. – Drie persone is dood en twee is gewond toe twee gewapende mans omstreeks 19:30 Donderdagaand vyf familielede by Mangweni in Ngcobo in…
KWAZULU-NATAL. – ’n 18-jarige het Maandag op aanklagte van meineed en regsverydeling in die Verulam-landdroshof verskyn. Sy is deur GKS-speurders gearresteer, nadat sy glo…
Die hoogste hof van appèl het dr. Nandipha Magudumana se aansoek om haar uitlewering van Tanzanië onwettig te verklaar, verwerp. Lees ook: Hof beslis…