Afrikaans
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
VSA. – Die voormalige president van die VSA, Joe Biden, is met ’n aggressiewe prostaatkanker gediagnoseer wat na sy skelet versprei het. Lees ook:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,906 op Monday 19 May 2025.
VSA. – Die voormalige president van die VSA, Joe Biden, is met ’n aggressiewe prostaatkanker gediagnoseer wat na sy skelet versprei het. Lees ook:…
GAUTENG. – ‘n Informele skuiling vir herwinnaars van afval in Sunnyside, Pretoria, is Saterdagmiddag in ‘n brand vernietig. Tebogo Maake, vir die Stad Tshwane…
WES-KAAP. – Twee vermeende motordiewe het Vrydag twee verskillende skole se grond betree in hulle poging om aan die lang arm van die gereg…