Daily lotto uitslae vir 19 Mei 2025
Boerpot: R400 000 Uitslae: 07, 10, 16, 24, 35 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,906 op Monday 19 May 2025.
Boerpot: R400 000 Uitslae: 07, 10, 16, 24, 35 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
WES-KAAP. – Jeremy Claasen, ‘n lewensoriëntering-onderwyser wat ‘n gr. 8-leerling op 7 Februarie 2020 by die skool in skooltyd verkrag het, is deur die…
’n Voormalige ondersoeker in die moord op sokkerspeler Senzo Meyiwa is Donderdag beroof en byna ontvoer terwyl hy in ’n staatsvoertuig in Lombardy-Oos, Johannesburg,…
PAKISTAN. – Vier mense is dood en 20 is beseer ná ’n bom Sondag in ’n voertuig naby ’n mark in Baloetsjistan, Pakistan, ontplof…
Tuinliefhebbers van die Wes-Kaap, maak seker jy kry dié maand Stodels se Mei-promosie gratis geskenk! Die seisoen vir vars blomme en aandag gee aan…
Western Cape gardeners, hurry to Stodels Garden Centre for the May promotion’s free gift ending soon. The season for fresh blooms and garden makeovers is…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui steeds op ’n daling in die brandstofprys vir Junie. Lees ook: Daling in brandstofprys moontlik vir…
Die adjunkpresident van die ANC-vroueliga, Lungi Mnganga-Gcabashe (64), is Saterdag by haar huis in Westville, KZN, oorlede. Lees ook: Israel sê dit sal ‘basiese…
LIMPOPO. – Sewe meisies, tussen 13 en 14 jaar oud, is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering op 10 Mei ‘n medeleerling in…
MPUMALANGA. – Quentin en Lizette Steyn, ‘n vlieënier en passasier, het Sondag gesterf toe hulle ligte vliegtuig neergestort het. Die vliegongeluk het omstreeks 16:00…