Israel sê dit sal ‘basiese hoeveelheid’ kos in Gaza toelaat
GAZA. – Die kantoor van die Israeliese eerste minister, Benjamin Netanyahu, het in ’n verklaring gesê ’n “basiese hoeveelheid” kos sal in Gaza toegelaat…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,906 op Monday 19 May 2025.
GAZA. – Die kantoor van die Israeliese eerste minister, Benjamin Netanyahu, het in ’n verklaring gesê ’n “basiese hoeveelheid” kos sal in Gaza toegelaat…
VSA. – Owerhede het die moontlike oorsaak bekendgemaak van die Mexikaanse vlootskip, die Cuauhtémoc, wat Saterdagaand teen die Brooklyn-brug in New York gebots het.…
President Cyril Ramaphosa en sy afvaardiging het gister vir ’n amptelike besoek aan die VSA vertrek en sal na verwagting later vandag in Washington…
Die derde begrotingstoespraak vind Woensdag in Kaapstad plaas. Enoch Godongwana, die Minister van Finansies, sal dan die fiskale raamwerk en voorstelle vir verdere inkomste…
MPUMALANGA. – ‘n Bejaarde vrou (91) is glo Saterdagaand in Driekoppies, naby Schoemansdal, tuis in haar slaapkamer verkrag. Schoemansdal-polisie het Sondag ‘n verdagte in…
GAUTENG. – Timothy Omotoso, die omstrede Nigeriese pastoor en televangelis, het Sondag te midde van onafgehandelde sake in die hof die land verlaat. Die…
VRYSTAAT. – ‘n Man (31) is Saterdag in hegtenis geneem nadat ‘n huishoudelike argument met sy suster oor geld die vorige dag daartoe gelei…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man het Saterdagmiddag in ‘n plaaslike vakansie-oord se swembad in Port Edward verdrink. Craig Lambinon van die NSRI het ‘n verklaring…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het twee koue fronte en sneeu vir die week voorspel. Lees ook: Koue fronte voorspel vir volgende week ’n Waarskuwing is…
Video in berig. KWAZULU-NATAL. – 14 leerlinge van ‘n skool in Umfolozi is Sondagaand beseer toe ‘n minibustaxi, wat hulle na en van die…