Waarskuwing vir swaar sneeuval uitgereik
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwings vir swaar sneeuval vir vandag uitgereik. ’n Geel vlak 1-waarskuwing vir erge sneeu geld vir Graaff-Reinet, Cradock en…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,908 op Wednesday 21 May 2025.
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwings vir swaar sneeuval vir vandag uitgereik. ’n Geel vlak 1-waarskuwing vir erge sneeu geld vir Graaff-Reinet, Cradock en…
VSA. – President Cyril Ramaphosa en die Amerikaanse president, Donald Trump, vergader vandag by die Withuis in Washington, VSA. Lees ook: Ramaphosa en Trump…
Die minister van finansies, Enoch Godongwana, gaan vandag vir die derde keer sy begroting vir die huidige boekjaar voorlê. Lees ook: Godongwana sê nee…
WES-KAAP. – ‘n Jong boggelrugwalvis, ook bekend as ‘n bultrugwalvis, van ongeveer 7 m lank, wat by die Robberg-natuurreservaat op die strand uitgespoel het,…
LIMPOPO EN GAUTENG. – ’n 24-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering ’n vals Facebook-rekening gebruik het om ’n vrou onder…
So sê die Here my God vir hierdie bene: Ek gaan gees in julle laat kom sodat julle kan lewe (Esegiël 37:5). Elke jaar…