KYK: Wat gebeur as vyf van die gewildste SA-sangers bos toe gaan – ‘n ‘Jagtrip’ word vrygestel
“Dit wat gebeur op ‘n jagtrip, bly op ‘n jagtrip,” is die siening van Ricus Nel, Ruhan du Toit, Chris Steyn, Bok van Blerk…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,917 op Friday 30 May 2025.
“Dit wat gebeur op ‘n jagtrip, bly op ‘n jagtrip,” is die siening van Ricus Nel, Ruhan du Toit, Chris Steyn, Bok van Blerk…
KAAPSTAD. – Die Kaapse Stadsraad het Woensdag in chaos ontaard toe Jack Miller, leier van die Cape Independence Party (CAPEXIT), met geweld uit die…
Is jy ’n ervare Senior Rekenmeester gereed om ’n strategiese leierskapsrol te aanvaar by Suid-Afrika se voorste varsproduktebesigheid? Wildeklawer, Afrika se grootste uieprodusent en…
VRYSTAAT. – ’n Man (50) van Brackenfell in die Wes-Kaap is onlangs deur die Vrystaat se provinsiale eenheid vir ernstige en gewelddadige misdade (SECI)…
WES-KAAP. – Luyanda Mahlanza (24) is pas deur die George-streekhof lewenslank gevonnis vir die moord op Zimkhitha Ntshisela (20) op 6 Junie 2023. Dit…
Foto aan onderkant van die berig. OOS-KAAP. – ‘n Paartjie is wreed aangeval nadat hulle op Donderdag, 22 Mei 2025, omstreeks 16:00, toe hulle…
GAUTENG. – ‘n Gr. 2-leerling is na beweing by die Laerskool Dalmondeor in Johannesburg seksueel deur ‘n algemene assistent aangerand. Matome Chiloane, die LUR…
NOORD-WES . – Drie polisiebeamptes het weer Donderdag op aanklagte van regsverydeling en hulpverlening vir die ontsnapping van ’n aangehoudene in die Stilfontein-landdroshof verskyn.…
GAUTENG. – Johannes Jacobus Christiaan Kotze (79) is vir die verkragting van ‘n meisie (6) wat hom “Oupa” genoem het, deur die Pretoria-Noord-landdroshof lewenslank…
Bespreek die Horseshoe Motel se lokaal vir jou troue. Die Horseshoe Motel bied spesiale pakkette aan elke bruidspaar om seker te maak die dag…