R Kelly bly in tronk ná regter aansoek vir huisarres verwerp
VSA. – R Kelly gaan in die tronk bly ná ’n federale regter sy noodaansoek om onder huisarres geplaas te word, verwerp het. Lees…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,938 op Friday 20 June 2025.
VSA. – R Kelly gaan in die tronk bly ná ’n federale regter sy noodaansoek om onder huisarres geplaas te word, verwerp het. Lees…
Deur Cornel Dunn vir LiG Jerome Fredericks het in moeilike omstandighede grootgeword. Die kos was min en eenvoudig en daar was nie geld vir…
MPUMALANGA. – Wonderboy Liberty Mncina (40) wat ‘n 7-jarige seun op 7 Julie 2023 verkrag het, is Donderdag in die Ermelo-streekhof tot lewenslange tronkstraf…
Die departement van samewerkende regering en tradisionele sake het die onlangse oorstromings in Suid-Afrika as ’n nasionale ramptoestand geklassifiseer. Hierdie klassifikasie laat die regering…
WES-KAAP. – Vier mans is Donderdag in die Knysna-hooggeregshof lewenslank tronk toe gestuur vir moord. Nomdundu Mafani (23) ’n verstandelik gestremde vrou van Kwanokuthula…