Polisie ondersoek vyf moorde ná verbrande liggame gevind is
OOS-KAAP. – Die polisie in die Oos-Kaap ondersoek vyf moorde nádat verbrande liggame Dinsdag omstreeks 12:30 in ‘n voertuig op die R345 naby Crossroads…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,938 op Friday 20 June 2025.
OOS-KAAP. – Die polisie in die Oos-Kaap ondersoek vyf moorde nádat verbrande liggame Dinsdag omstreeks 12:30 in ‘n voertuig op die R345 naby Crossroads…
KANADA. – Een stapper is gister dood en drie is beseer in ’n rotsstorting by Banff Nasionale Park in Kanada. Lees ook: Nog ’n…
VRYSTAAT. – ’n Polisiebeampte (25) wat vir die beweerde verkragting van ’n 21-jarige vrou in hegtenis geneem is, is Donderdag deur die Kroonstad-landdroshof op…
MPUMALANGA. – Twee mans, onderskeidelik 37 en 40 jaar oud, verskyn vandag (Vrydag) in die Leslie- perdiodieke hof, nadat hulle glo Dinsdag in ‘n…
Twee mense het Woensdag (18 Junie) R39 488 838 met die Lotto-boerpot gewen. Een van die spelers het die Standard Bank-toep gebruik om aan die Lotto…
WASHINGTON, VSA. – Die nasionale vervoerveiligheidsraad (NTSB) het ’n waarskuwing aan Boeing en Airbus uitgereik oor die moontlikheid van rook wat by vliegtuie met…
NIGERIЁ. – Die president van Nigerië, Bola Tinubu, het die week veiligheidsagentskappe beveel om die verdagtes wat die naweek die dood van 150 mense…
MPUMALANGA. – Francisco Sithole (28), ‘n Mosambiekse burger, het Woensdag in die Masoyi- periodieke hof verskyn ná hy die vorige dag glo tydens ‘n…
IRAN. – Volgens die Israeliese weermag het dit verskeie teikens oornag in Iran getref, insluitend ’n kerntoetsfasiliteit en vuurpylvervaardigingteikens. Lees ook: Iran tref Israeliese…
GAUTENG. – Die Lughawemaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) het Donderdag aangekondig dat dit ’n landwye onderhoud-en-uitbreidingsprogram aan infrastruktuur oor al nege van sy lughawens loods.…