Lotto uitslae vir 28 Junie 2025
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 01, 13, 18, 20, 47, 50 Bonus: 27 Lotto Plus 1: 16, 25, 30, 41, 45, 47 Bonus: 07 Lotto Plus 2: 09, 12, 15, 16, 29, 33 Bonus: 03…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,946 op Saturday 28 June 2025.
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 01, 13, 18, 20, 47, 50 Bonus: 27 Lotto Plus 1: 16, 25, 30, 41, 45, 47 Bonus: 07 Lotto Plus 2: 09, 12, 15, 16, 29, 33 Bonus: 03…
MPUMALANGA. – Die liggaam van Yolanda Mujovo (6), wat vermis was, is Vrydagaand in die bosse langs die Mathafeni-begraafplaas buite Nelspruit gevind. Sy is…
MPUMALANGA. – Role Uys, ’n bejaarde vrou, wat alleen op ’n plaas naby Carolina boer, is Woensdagaand deur vyf verdagtes aangeval toe sy by…
MPUMALANGA. – Ses mense het Vrydagaand in ‘n trompop-botsing tussen ‘n BMW en VW sedan op die R23 tussen Greylingstad en Val gesterf. Elke…
GAUTENG. – ’n 82-jarige sakeman wat Woensdag op sy sakeperseel in die Roodepoort-sakegebied ontvoer is, is later dieselfde dag deur die Roodepoort-polisie ongedeerd gered.…
GAUTENG. – Lt.genl. Dumisani Khumalo, nasionale afdelingskommissaris van misdaadintelligensie, het Vrydag saam met ses ander senior polisieoffisiere in die Pretoriase streekhof op aanklagte van…
LIMPOPO. – Die liggaam van ’n baba, sowat 12 dae oud, is Woensdagmiddag dood uit ‘n puttoilet gehaal. Haar ma (21) is as ‘n…
Zelda en Craig Pentz van Roodepoort het tien jaar lank aan God se belofte vasgehou voordat hulle ’n voltermyn swangerskap kon ervaar en uiteindelik…