Nog twee in Mitchells Plain doodgeskiet
WES-KAAP. – Twee mans, onderskeidelik 21 en 23 jaar oud, is Sondag omstreeks 14:40 op die hoek van Cadillac- en Rileystraat in Beacon Valley…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,956 op Tuesday 8 July 2025.
WES-KAAP. – Twee mans, onderskeidelik 21 en 23 jaar oud, is Sondag omstreeks 14:40 op die hoek van Cadillac- en Rileystraat in Beacon Valley…
VSA. – Gevalle van masels in die VSA het tot die hoogste in 33 jaar gestyg met sowat 1 300 bevestigde gevalle in die land.…
KWAZULU-NATAL. – Die sluipmoordenaar Sibusiso Ncengwa (37) is Maandag vir die moord op Sindiso Jethro Magaqa, ‘n ANC-raadslid, deur die Pietermaritzburg-hooggeregshof tot 25 jaar…
LIMPOPO. – Die Mankweng-polisie het Sondagaand ‘n voertuig langs die R71, naby ‘n oornagverblyffasiliteit, in ‘n sloot aangetref. ‘n Man (50), die bestuurder van…
AMERIKA. – Pas vrygestelde videomateriaal van Jeffrey Epstein se tronksel laat weer die publiek se agterdog opvlam, veral nadat aanklaers in 2020 beweer het…
LIMPOPO. – Yvyone Maja (25) het op 1 Julie vir die eerste keer in die Mokopane-streekhof voorgekom nadat ’n vrou (27) in Oktober 2024…
TEXAS, VSA. – Die dodetal in die Texas-oorstromings het tot 104 gestyg, terwyl ’n onbekende aantal persone steeds vermis word. Lees ook: Dodetal styg…
Die Amerikaanse president Donald Trump het in ’n brief aan president Cyril Ramaphosa bevestig ’n 30%-handelstarief sal vanaf 1 Augustus op alle Suid-Afrikaanse goedere…
Sê dit in ’n verklaring met net een sin: Daar is nie ’n wit volksmoord in hierdie land nie. Dít was eerw Alan Storey se…