Powerball uitslae vir 18 Julie 2025
Boerpotte: Powerball: R77 miljoen PowerballPlus: R11 miljoen Uitslae: PowerBall: 10, 15, 26, 31, 41. Powerball: 05. PowerBall Plus: 04, 05, 09, 29, 38. Powerball: 15. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,966 op Friday 18 July 2025.
Boerpotte: Powerball: R77 miljoen PowerballPlus: R11 miljoen Uitslae: PowerBall: 10, 15, 26, 31, 41. Powerball: 05. PowerBall Plus: 04, 05, 09, 29, 38. Powerball: 15. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Waarskuwing! Die video oor die botsing kan sommige lesers ontstel GAUTENG. – Gomolemo Mavimbela (9) het op 30 Oktober in ‘n noodlottige botsing in…
Wanneer jy in die Noord-Kaap reis, is die Horseshoe Motel die beste keuse vir verblyf op die N12. Bespreek jou kamer vanaf R650. Skakel…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir swaar reën vir KwaZulu-Natal uitgereik. Lees ook: Minstens 180 mense dood in Pakistan ná monsoon…
Vanaand se Powerball-boerpot staan op ’n verwagte R77 miljoen. Die PowerballPlus-boerpot staan op ’n verwagte R11 miljoen. Lees ook: Powerball uitslae vir 15 Julie…
VSA. – ’n SkyWest-vlug van Omaha op pad na Detroit moes gister ’n noodlanding in Iowa maak nadat ’n moeilike passasier die nooddeur tydens…
GAUTENG. – Brig. Dineo Mokwele (29) se aanstelling as hoof van Sigbare Polisiëring (Vispol) in Pretoria se Moot-distrik word deur die DA veroordeel op…
Kelly Khumalo, die bekende sangeres, het gereageer op adv. Malesela Teffo se bewerings dat sy haar destydse kêrel, Senzo Meyiwa, per ongeluk doodgeskiet het.…
MPUMALANGA. – Twee mans en een vrou is Vrydagoggend op slag in ’n kop-aan-kop-botsing tussen ’n Sprinter-minibus en ’n Quantum-minibustaxi op die pad tussen…
PAKISTAN. – Minstens 180 mense is in Pakistan dood ná ’n monsoon op 26 Junie die land getref het. Altesaam 63 mense is dood…