Vroue-Bokke kan hul koppe hoog hou in koue Kaapstad
WES-KAAP. – Die Springbok-vrouespan het dalk die eerste van twee wedstryde teen Nieu-Seeland se Black Ferns XV in ‘n koue Athlone Stadion in Kaapstad…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,975 op Sunday 27 July 2025.
WES-KAAP. – Die Springbok-vrouespan het dalk die eerste van twee wedstryde teen Nieu-Seeland se Black Ferns XV in ‘n koue Athlone Stadion in Kaapstad…
GAUTENG. – ’n Konstabel van Wierdabrug-polisiekantoor en ’n senior advokaat van die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretoria is Vrydag op aanklagte van afpersing deur die…
OOS-KAAP. – Maria Jordaan (38) is deur die streekhof op Willowmore lewenslank tronk toe gestuur nadat sy haar kêrel, Koos Noble (48), in Oktober…
WES-KAAP. – As deel van die ondersoek na die verdwyning van Joshlin Smith (7) het polisiebeamptes Vrydagmiddag opnuut op die Middelpos- informele nedersetting in…
WES-KAAP. – Gert Hills (81) van Kamdebolaan, Old Place, Knysna, het op 18 Julie vermis geraak. Sedertdien is soektogte na hom sonder sukses geloods.…
Die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK) het verbruikers in kennis gestel van ’n produkherroeping wat van toepassing is op die volgende Ford-voertuie: Ford Ranger, Everest, EcoSport…
GAUTENG. – Genl. Fannie Masemola, die nasionale kommissaris van die polisiediens, het tydens ’n geskeduleerde BOC-vergadering met alle nege provinsiale kommissarisse vergader om misdaadbekamping…