Vier kinders in hegtenis wat vrou (71) met gesteelde motor raakry
MILAAN, ITALIЁ. – Vier kinders, tussen 11 en 13 jaar oud, is in hegtenis geneem nadat hulle ’n vroulike voetganger (71) met ’n gesteelde…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,992 op Wednesday 13 August 2025.
MILAAN, ITALIЁ. – Vier kinders, tussen 11 en 13 jaar oud, is in hegtenis geneem nadat hulle ’n vroulike voetganger (71) met ’n gesteelde…
VRYSTAAT. – ‘n Man (44) is Dinsdagogend omstreeks 07:00 op pad werk toe in Heidedal noodlottig geskiet. Sers. Sinah Mpakane, polisiewoordvoerder, sê in ‘n…
OOS-KAAP. – Die Scenery Park-polisie ondersoek ‘n dubbelmoord ná ’n noodlottige skietvoorval op 4 Augustus by ’n woning in Dice, Reeston. Bure het glo…
Standard Bank het as die derde bank by ’n nuwe digitale vennootskapsmodel aangesluit om slim-ID- en paspoortdienste via digitale toepassings in honderde bykomende takke…
EUROPA. – Verskeie mense het in Europa omgekom ná ’n hittegolf met temperature oor 40°C wegholbrande in verskeie lande veroorsaak het. Lees ook: Verskeie…
NEW YORK CITY, VSA. – Die dief wat haar as ’n Duitse erfgenaam voorgedoen het, Anna “Delvey” Sorokin, het gesê sy het honderde doodsdreigemente…
SA o 18 Bokkies het Dinsdag op die plaas by Boland Landbou, drie drieë voor rustyd gedruk. Ierland, wat die SA o18 ‘A’ span…
WASHINGTON, VSA. – Lede van die Amerikaanse nasionale wag sal na Washington in opdrag van die president, Donald Trump, ontplooi word. Die troepe sal…
WES-KAAP. – Die Gesamentlike taakspan vir bobbejaanbestuur vir die Kaapse Skiereiland (CPBMJTT), wat SanParke, Cape Nature en die Stad Kaapstad insluit, het aangekondig dat…
Die Suid-Afrikaanse regering het gesê dit gaan ’n “vrygewige” nuwe handelsaanbod aan die VSA voorstel om die 30%-handelstarief wat verlede week op Suid-Afrikaanse goedere…