Verdagtes in Oos-Kaap vir gewelddadige misdade in hegtenis geneem
OOS-KAAP. – Vier verdagtes, tussen 25 en 40 jaar oud, wat glo agter ‘n reeks gewelddadige misdade, insluitend ontvoerings en moorde in die provinsie…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,007 op Thursday 28 August 2025.
OOS-KAAP. – Vier verdagtes, tussen 25 en 40 jaar oud, wat glo agter ‘n reeks gewelddadige misdade, insluitend ontvoerings en moorde in die provinsie…
INTERNASIONAAL. – Ouers van ’n tienerseun wat vroeër die jaar selfdood gepleeg het, is besig om OpenAI vir sy dood te dagvaar. Lees ook:…
VRYSTAAT. – Menslike oorskot, die onderlyf van vermoedelik ’n pasgebore baba, is Woensdag deur ‘n gemeenskapslid in ‘n donga gevind. Die Phuthaditjhaba-polisie doen ’n…
OOS-KAAP. – ’n Man (22) van Oos-Londen is Woensdag naby Port Alfred dood toe hy tydens ‘n vryduik in die Kowierivier, sowat drie kilometer…
Bestel jou vleis vir die maand sonder om die gemak van jou huis te verlaat wanneer jy die iBEEF-toep aflaai. Laai die iBEEF-toep af…
MINNEAPOLIS, VSA. – Twee kinders is dood en 17 mense is gister gewond in ’n skietery by die Annunciation Katolieke kerk in Minneapolis. Lees…
VRYSTAAT. – Tussen 2021 en 2025 het 29 polisiebeamptes in dié provinsie hulle eie lewens geneem. Hierdie syfer is deur Jabu Mbalula, LUR vir…
WES-KAAP. – Die Somerset-Wes-waterpypvervangingsprojek is tans aan die gang – ’n projek wat in April vanjaar begin het en teen November 2025 voltooi moet…
MPUMALANGA. – Drie oorledenes – twee liggame en die oorskot van ’n manlike persoon – is Dinsdag, deur die polisie se duikeenheid en die…
OEKRAÏNE. – Agt mense is dood en 24 is gewond nadat Rusland ’n groot aanval met hommeltuie, vuurpyle en ballistiese missiele deur die nag…