Israeliese weermag beveel ‘alle inwoners’ om onmiddellik uit Gasastad te ontruim
GASASTAD. – Israel se weermag het “alle inwoners” van Gasastad beveel om onmiddellik te ontruim ná ’n waarskuwing dat Israel die militêre aanvalle in…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,019 op Tuesday 9 September 2025.
GASASTAD. – Israel se weermag het “alle inwoners” van Gasastad beveel om onmiddellik te ontruim ná ’n waarskuwing dat Israel die militêre aanvalle in…
WES-KAAP. – Prof. Firoz Cachalia, polisieminister, dr. Polly Boshielo, adjunkminister van polisie, en Andries Nel, die adjunkminister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, ontmoet vandag…
Gauteng. – Die vyf maande oue Thandeka Nyamane is sedert Saterdag in die Moot van Pretoria vermis. Volgens die polisie se webtuiste vir vermiste…
TUNISIЁ. – Owerhede in Tunisië het bewerings ontken dat een van die bote van die flottielje, met die klimaatsaktivis, Greta Thunberg, deur ’n hommeltuig…
MPUMALANGA. – ’n Bankbestuurder en twee kassiere word daarvan beskuldig dat hulle in 2016 meer as R3,9 miljoen uit kliënte se rekeninge verduister het.…
VSA. – Amerikaanse wetmakers het ’n kopie van Jeffrey Epstein se “verjaardagboek” wat in 2003 deur Ghislaine Maxwell opgestel is, vrygestel. Lees ook: VSA-…
OOS-KAAP. – Twee vroue, onderskeidelik 65 en 40 jaar oud, asook ‘n meisie (9), is Maandagaand in Malibalestraat, Soweto-on-Sea, in KwaZakhele doodgeskiet in ‘n…
GAUTENG. – ’n Seun (6) het Sondag in ’n dam op ’n kleinhoewe in Nigel verdrink. Craig Lambinon, NSRI-woordvoerder, sê luidens ‘n verklaring van…
PRETORIA. – Thabo Bester is vandag in die Gautengse hooggeregshof om te probeer om ’n hofbevel te kry om Netflix se nuwe reeks, Beauty…
WES-KAAP. – Die liggaam van Graham Howes (38), die vlieërplankryer van Bloubergstrand, wat Sondag by Eden on the Bay vermis geraak het, is Maandag…