Waarskuwings vir gevaarlike deinings vir vandag uitgereik
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het waarskuwings vir vandag vir gevaarlike deinings uitgereik. ‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir gevaarlike deinings is vir die kusgebiede van die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,027 op Wednesday 17 September 2025.
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het waarskuwings vir vandag vir gevaarlike deinings uitgereik. ‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir gevaarlike deinings is vir die kusgebiede van die…
VSA. – Aanklaers het gister beweer die Charlie Kirk-moordverdagte, Tyler Robinson, het ‘n nota vir sy kamermaat gelos waarin hy gesê het hy gaan…
Koop jou vleis vir Erfenisdag deur die iBEEF-toep af te laai van die App Store of die Google Play Store. #Heritageday #Erfenisdag #braai #Beefmaster #ibeef…
Nasionale Testamentweek vind jaarliks in Suid-Afrika plaas en gee mense die geleentheid om gratis of teen ’n baie lae koste ’n geldige testament te…
Cycling South Africa het met ‘n plasing op sosiale media hulde gebring aan Meurant Botha (50), JP van Zyl en Eugene Roux, drie bekende…
VSA. – Donald Trump, Amerikaanse president, het aangekondig ‘n ooreenkoms is tussen die VSA en China aangegaan om TikTok in die VSA aan die…
OEKRAÏNE. – Ses mense is gister beseer en 11 geboue getref in ‘n aanval op Kharkiv deur ‘n Russiese hommeltuig. Vier mense is in…
GAUTENG. – Die MK-party het die besluit om die Madlanga-kommissie reeds vandag, 17 September, met sy werksaamhede te laat begin, as onwettig veroordeel. Die…
GASASTAD. – Volgens die Israeliese weermag is sowat 350 000 Palestyne gister uit Gasastad ontruim. Dit was die eerste dag van die nuwe grondaanval om…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het die departement van hoër onderwys se versuim om op te tree teen beweerde korrupsie by Unisa as ’n voorbeeld van…