MPUMALANGA. – Rose Mnisi (39), ‘n hospitaalwerker wat voorheen met menslike weefsel (plasentas) in Lydenburg in haar besit betrap is, is deur die Mashishing-distrikhof op R10 000 borg vrygelaat. Sy het na bewering kopers vir die plasentas gesoek toe sy in hegtenis geneem is.
Kol. Donald Mdhluli, polisiewoordvoerder, sê Mnisi moet weer op 4 November in die hof verskyn.
Lees ook meer hier onder:





