Powerball-boerpot vir môre staan op R140 miljoen
Die Powerball-boerpot vir môre staan op R140 miljoen en die PowerballPlus-boerpot op R21 miljoen. Lees ook: Powerball uitslae vir 10 Oktober 2025 Dit volg…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,053 op Monday 13 October 2025.
Die Powerball-boerpot vir môre staan op R140 miljoen en die PowerballPlus-boerpot op R21 miljoen. Lees ook: Powerball uitslae vir 10 Oktober 2025 Dit volg…
VK. – Prins Andrew het glo in ‘n e-pos aan Jeffrey Epstein gesê: “Ons sal binnekort weer saam speel” en dat hulle “saam in…
MADAGASKAR. – Die kantoor van die Madagaskar-president, Andry Rajoelina, het gister gesê ‘n poging om onwettig beheer van die land te neem, is onderweg.…
Elke familie het geheime. Die Sheldons s’n is dodelik. Kom lees ‘n uittreksel uit #ChanettePaul se nuutste roman, #DéjàVu:https://blog.lapa.co.za/blog/blogs/uittreksel-deja-vu/ Om meer te lees, koop…
MPUMALANGA. – Egmant Herman Kohrs (35) is Vrydag aan die onwettige besit en vervaardiging van dwelms skuldig bevind. Hy is met meer as 5…
LIMPOPO. – ‘n Polisiesersant (53) van Riba Cross, Burgersfort, het glo Sondag sy eie lewe geneem nadat hy deur die polisie op die R555-pad…
KALIFORNIЁ, VSA. – Vyf mense, insluitend ‘n kind, is beseer nadat ‘n helikopter Saterdag beheer verloor en neergestort het voor ‘n Cars and Copters-skou…
LIMPOPO. – Minstens 42 insittendes van ‘n bus is dood, nadat die bus wat vanaf Gqeberha na Malawi onderweg was, Sondag omstreeks 18:00 op…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir vandag vir dele van Gauteng uitgereik. Lees ook: Israel ontvang eerste gyselaars in ruil vir…
MPUMALANGA. – Weerlig het Vrydag chaos veroorsaak toe dit by God’s Window, toeriste-aantreklikheid in die Laeveld, ‘n kind raak geslaan en minstens 15 voertuie…