Verdagtes ná roof op Franschhoek-gasteplaas steeds soek
WES-KAAP. – Die polisie op Franschhoek is op soek na gewapende verdagtes wat besoekers aan ‘n gasteplaas op die dorp Sondagoggend vroeg op die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,055 op Wednesday 15 October 2025.
WES-KAAP. – Die polisie op Franschhoek is op soek na gewapende verdagtes wat besoekers aan ‘n gasteplaas op die dorp Sondagoggend vroeg op die…
MPUMALANGA. – Rolé Uys (70), ‘n veeboer, is vir ‘n tweede keer waarvan Nuusflits bewus is, Vrydag/Saterdag ernstig beseer tydens ‘n aanval op ‘n…
GLASGOW, SKOTLAND. – Die Suid-Afrikaanse skrywer, vertaler en opvoeder, Zoë Wicomb, is op 76 in haar woning in Glasgow, Skotland oorlede. Sy sou op…
GASA. – Hamas het gister nog vier liggame van gestorwe gyselaars aan Israel vrygestel en sal na verwagting vandag nog vier liggame oorhandig. Lees…
GAUTENG. – Drie mense is Maandagoggend in die Equestria-omgewing van Pretoria-Oos tydens ’n aanval deur ‘n hond beseer. Volunteer Emergency Medical Response Unit (VEMRU)…